Toverberg-Stoetery
Uitstaande, wêreldklas genetika
60 Jaar van Toegewyde Teling
Abraham Kruger boer vir meer as 60 jaar, en het in 1965 sy eerste diere ingevoer. In 1970 het hy 2 kere diere van Duitsland ingevoer wat 'n geweldige indruk op sy kudde gehad het. Oom Abraham en Ron Nolan van Bar 5 Ranch in Kanada het 'n ooreenkoms gehad vir meer as 11 jaar waar Abraham vroulike diere sou aankoop en van die heel beste bulle in die wêreld kry. Embrio's sou dan gespoel word en uitgevoer word na Kanada waar dit in ontvangerkoeie op die Bar 5 landgoed geplaas sou word en die kalwers wêreld wyd verkoop sou word. Die genetika wat oom Abraham behou het nadat die ooreenkoms tot 'n einde gekom het is van die beste in die wêreld, oa die "koningingbye" Toverberg Erika, en BAR 5 S.A. Lady Siska wat in Brasilië vir $1 000 000 verkoop is.
Die Toverberg Simmentaler Uitverkoping sal op 13 Maart 2024 om 11:00 op die plaas Rietfonteinpoort plaasvind, waar Abraham al sedert 1965 passievol Simmentalers teel.
Lees meer oor hierdie een keer in 'n leeftyd veiling hier...
UITVERKOPING
DAGBOEK DIE DATUM
90 Wêreldklas Simmentalers op Aanbod
13 Maart 2024 | 11:00
Plaas Rietfonteinpoort, Colesberg
See more...
DISPERSAL SALE
SAVE THE DATE
90 World Class Simmentalers on Offer
13 March 2024 | 11:00
Farm Rietfonteinpoort, Colesberg
See more...