+27 82 854 4139 / toverberg1@gmail.com
English| Afrikaans
Toverberg-Stoetery | Uitverkoping

Toverberg Simmentaler Uitverkoping
13 Maart 2024

Die legende, Abraham Kruger lê die leisels neer oor...

Die Toverberg Simmentaler Uitverkoping sal op 13 Maart 2024 om 11:00 op die plaas Rietfonteinpoort plaasvind, waar Abraham al sedert 1965 passievol Simmentalers teel.

Abraham Kruger boer vir meer as 60 jaar, en het in 1965 sy eerste diere ingevoer. In 1970 het hy 2 kere diere van Duitsland ingevoer wat 'n geweldige indruk op sy kudde gehad het. Oom Abraham en Ron Nolan van Bar 5 Ranch in Kanada het 'n ooreenkoms gehad vir meer as 11 jaar waar Abraham vroulike diere sou aankoop en van die heel beste bulle in die wêreld kry. Embrio's sou dan gespoel word en uitgevoer word na Kanada waar dit in ontvangerkoeie op die Bar 5 landgoed geplaas sou word en die kalwers wêreld wyd verkoop sou word. Die genetika wat oom Abraham behou het nadat die ooreenkoms tot 'n einde gekom het is van die beste in die wêreld, oa die "koningingbye" Toverberg Erika, en BAR 5 S.A. Lady Siska wat in Brasilië vir $1 000 000 verkoop is.

OP AANBOD:
90 Wêreldklas Simmentalers
- 16 Koeie + 16 Kalwers
- 18 Dragtige Koeie
- 14 Gespeende Verse
- 14 Gespeende Bulle
- 12 Bulle

VERBLYF:
de Stijl Gariep Hotel - 051 754 0060
Honeylocust Guesthouse - 072 186 9043
Van Zylvlei B&B - 084 514 0837

ROETE:
Van Colesberg 2km op die Petrusville pad (R369), draai regs op 1ste grondpad en ry vir 10km. Volg aanwysers. Plaas aan regterkant.

GPS KOÖRDINATE:
30°37'08.7"S 25°08'11.7"E

LIGGING:
https://maps.app.goo.gl/NBccPBDuUNQo8W6K7

NAVRAE:
Clive Gardner Afslaers - 018 290 9610
Hendrik Nel - 082 491 8289
Dandré Nel - 076 503 7900
Abraham Kruger - 082 854 4139

  • PDF Pamflet (7.94 MB) - Klik hier

  • Toverberg Simmentaler Algehele Uitverkoping - 13 Maart 2024, Colesberg
    Click on image to enlarge

    Toverberg Simmentaler Algehele Uitverkoping - 13 Maart 2024, Colesberg

    Koninginbye

    Alles begin by goeie koeie.

    Die belangrikheid van die koei in 'n teelprogram is dieselfde as die Koninginby (Queen Bee) in 'n byekorf.

    Lees meer...

    Fotogalery

    "'n Prentjie is 'n duisend woorde werd"

    Blaai deur 'n pragtige fotogalery van die Simmentalers op Toverberg.

    Sien meer...

    Suksesvolle teling staan op twee pilare - voorkoms & genetiese agtergrond.